Robert Torti

Robert Torti
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Felix Torti
Geboorte 22 Oktober 1961 (1961-10-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Torti (gebore 22 Oktober 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody (2005) en The Filthy Rich Guide (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search